22-08-2017 10:07 via proagri.co.za

Pasop vir veldbrande in winderige toestande! - ProAgri

ProAgri
Pasop vir veldbrande in winderige toestande!
ProAgri
Meer as 60 000 ha se veld en sowat 4 500 bale voer het verlede week tydens veldbrande in die Vrystaat in die slag gebly. Van die ander skade wat boere gely het, is die verlies van sowat 100 skape en meer as 50 beeste in twee verskillende brande.
Lees meer »