24-02-2017 12:41 via roekeloos.co.za

Pasop vir aannames - Roekeloos

Pasop vir aannames
Roekeloos
Toe Tant Mina die ghoeroe huis toe bring (lees die hele saga in Die sin van die lewe) het die woord vining versprei in Bellville. Goedgelowige Jors was natuurlik gefassineerd en toe Koos die dag kla dat sy elmboog verskriklik seer is stel Jors dadelik voor hy ...
Lees meer »